English
Deutsch
 
Kontak ons
 
Pretoria
  Verblyf
  Konferensies
Dag Spa
 
Dana Baai
 
   
   
Schoongezich - Dana Baai
Selfversorgde eenhede

Die Schoongezich selfversorgende verblyfgerief aan die Tuinroete is geleë te Nutansstraat 19, Danabaai, 10km buite Mosselbaai aan die Suidkaapse kus. Mosselbaai het die beste Mediterreense klimaat in Suid-Afrika en is in die Guinness Book of Records gelys as slegs tweede na Hawaii vir die wêreld se mees gematigde klimaat dwarsdeur die jaar.

Danabaai is slegs 10km vanaf Mosselbaai gelee en het toegang tot

  • Private toegang tot ‘n kusfront van 14 km
  • Slegs 25 minute van die George lughawe
  • Winkelsentrums
  • Gholfbane
  • Internasionaal erkende hospitaalgeriewe en mediese dienste
  • Nuwe Tuinroete casino
  • Vermaaklikheidsentrums en restaurante
  • Hawe en vissersbote
  • Wildplase
  • Skubaduik
  • Haaihokduik
  • Bootvaarte na robeiland
  • Walviskyk vanaf bote (Junie tot Oktober)
  • Swarttobie staproete ("Oystercatcher Trail") met volledige geriewe en dienste, wat beteken dat u slegs u dagsak tussen die private standhuise dra.
Ons bied aan :

Drie oopplan selfversorgende eenhede, elk met ‘n klein kombuisgerief en en suite badkamer.

Patio
 

View from patio

Living room / Bedroom
 

Living room / Bedroom
Sea View
 
   
TuisbladblockBoutique Hotel blockKonferensiesblockSpablockDana Baai blockKontak Ons

Kopiereg © Schoongezich.co.za - Alle regte behou

Ontwerp deur Lasting Impressions