English
Deutsch
 
Kontak ons
 
Pretoria
  Verblyf
  Konferensies
Dag Spa
 
Dana Baai
 
   
   
Schoongezich Boutique Hotel, Spa & Konferensie Venue - Pretoria
konferensie & funksie fasiliteite  

Die Schoongezich Konferensie Venue is gegradeer deur die Toerisme Gradering Kommissie van Suid Africa met 'n status van vyf sterre.

Die geriewe sluit in:

MARULA KAMER, met 'n oorhoofse projektor en/of, data projektor en skerm (2 m x 2 m), DVD speler, a 72 cm televisie stel, flip-charts (2) poster rails en koordlose internet.

ACACIA KAMER, met 3 data projectors and 3 skerm (2.1 x 2.7 m), laptop rekenaar punte, DVD speler, televisie and hi-fi stel, flip-charts (2),wit bord, poster rails, koordlose internet en DSTV konneksie

E-Beam en koordlose mikrofoon beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Die sitplekkapasiteit is soos volg:

Sitplekkapasiteit Kamer Dimensies
Kamer Naam U-Form Skool Kamer Banquet

Lengte
M

Breedte
M

Marula 20 24 40 8.5 6
Acacia 80 80 100-120 20 8
Garden nvt nvt 50 nvt nvt

U is welkom om enige van die bogenoemde kliente te kontak vir verwysings.

konferensie pakette :

HALF DAG KONFERENSIE:        
R230 per persoon (BTW ingesluit)

Bogenoemde tarief sluit die konferensie fasiliteit en die volgende verversings in:

  • Registrasie : Koffie / Tee and en tuis-gebakte beskuit en sout tert
  • Oggend Tee : Koffie / Tee, vrugte sap en toebroodjies/scones/mini vetkoek/croissant's of pita met verskye vulsels
  • Middagete : Hoof maal en nagereg

VOL DAG KONFERENSIE:        
R250 per persoon (BTW ingesluit)

Bbogenoemde tarief sluit die konferensie fasiliteit en die volgende verversings in:

  • Registrasie : Koffie / Tee and en tuis-gebakte beskuit en sout tert
  • Oggend Tee : Koffie / Tee vrugte sap en toebroodjies/scones/mini vetkoek/croissant's of pita met verskye vulsels
  • Middagete : Hoof maal en nagereg
  • Middag Tea : Koffie / Tee en/of vrugte sap en tuis-gemaakte verversings

'n Volle buffet middagete, indien benodig, kan ook verskaf word teen 'n addisionele koste van R40 p.p. per dag.
Gebottelde water kan voorsien word op versoek teen 'n addisionele koste van R15 p.p per dag.
Vars gedrukte vrugtesap kan voorsien word teen 'n addisionele koste van R10 p.p per dag.

'n 5 Persoon speelruimte sal gegun word op oorspronklike konfirmasie van afgevaardigdes.

Bogenoemde standaard aanbieding kan aangepas word om aan u spesifieke vereistes te voldoen.

Ons het 33 en-suite slaapkamers wat die volgende omvat:

  • 16 Twin/Dubbel Kamers (1 Dubbel & 1 Enkel Bed per kamer)
  • 17 Dubbel Kamers (1 Dubbel Bed per kamer)

Schoongezich Boutique Hotel bied ook hoogs kompeterende 24Hr Konferensie Tariewe soos volg:

DUBBEL                 :  R550 (BTW ingesluit);  per persoon wat deel

ENKEL                     :  R700 (BTW ingesluit);  per persoon enkel

Bogenoemde geriewe sluit die volgende in:

  • 1 Dag Konferensie Fasiliteit
  • 1 Nag Verblyf
  • Ontbyt
  • Middagete
  • 3 x Tee
  • Aandete
    • 'n Kontant kroeg is ook beskikbaar vir funksies.

BETALING:

'n Deposito van 50 % van die totale gekwoteerde koste is verskuldig om 'n bespreking van 'n funksie/konferensie te bevestig.  Kansellasie van 'n funksie/konferensie 15 dae voor die datum van bespreking, sal lei tot 'n verbeuring van 50 % van die deposito.  Indien kansellasie 14 Dae of minder voor datum van die bespreking geskiet, saldie klient die hele deposito verbeur.

kommisie:

Wees asb bewus daarvan dat bogenoemde tariewe nie agentkommisie insluit nie.  Agente moet hulle eie kommisie byreken.

Sou u enige verdere inligting benodig, kan u ons gerus kontak by (012) 347 2233.

 
TuisbladblockBoutique Hotel blockKonferensiesblockSpablockDana Baai blockKontak Ons

Kopiereg © Schoongezich.co.za - Alle regte behou

Ontwerp deur Lasting Impressions