By Schoongezich Boutique Hotel en Spa sal ons seker maak dat hierdie baie spesiale dag die feeverhaal is waarvan jy altyd gedroom het.
Ons akkommodeer troues van tot 100 persone en het ‘n reeks verskillende opsies vi jou om van te kies wat betref jou spyskaart, opstel en seremonie om jou troue werklik uniek te maak.
Ons wil graag he dat jy ‘n ontspanne blosende bruid moet wees so moenie rondjaag op jou troudag nie. Ons internasionale gekwalifiseerde terapeute en haarstilis kan jou grimering en hare doen by Schoongezich Spa. |