|
|
 |
Schoongezich Boutique Hotel, Spa & Konferensie Venue |
 |
 |
Dana Baai |
 |
| |
 |
Die Schoongezich selfversorgende verblyfgerief aan die Tuinroete is geleë te Nutansstraat 19, Danabaai, 10km buite Mosselbaai aan die Suidkaapse kus. Mosselbaai het die beste Mediterreense klimaat in Suid-Afrika en is in die Guinness Book of Records gelys as slegs tweede na Hawaii vir die wêreld se mees gematigde klimaat dwarsdeur die jaar. Meer...
|
|
|
|