English
Deutsch
 
Kontak ons
 
Pretoria
  Verblyf
  Konferensies
Dag Spa
 
Dana Baai
 
   
   

Schoongezich Boutique Hotel, Spa & Konferensie Venue
- Pretoria

verblyf

Die Schoongezich Boutique Hotel is ‘n nuwe gastehuis naby die Oostelike verbypad (N1-snelweg) met stylvol gemeubileerde slaapkamers en en-suite-badkamers. Die slaapkamers is toegerus met televisiestelle met die SAUK-kanale, ETV en MNet. ‘n Kroeg en geriewe om koffie en tee te maak, sowel as veilige parkering is ook beskikbaar. Weens die grootte van die Boutique Hotel kan ons bykans enige groep gaste huisves en hulle trakteer op ‘n luukse verblyf teen hoogs kompeterende tariewe. Schoongezich Boutique Hotel is gegradeer deur die Toerisme Gradering Kommissie van Suid Africa met 'n status van vier sterre.

 

Sou u enige verdere inligting benodig, kan u ons gerus kontak by (012) 347 2233.

Byvoorbaat dankie vir u ondersteuning.

 

 

2010

2011

Enkelkamer

R520pp bb

R570pp bb

Dubbelkamer
(per persoon)

R360pp bb

R395pp bb

(per kamer)

R720pk bb

R790pk bb

 
 
TuisbladblockBoutique Hotel blockKonferensiesblockSpablockDana Baai blockKontak Ons

Kopiereg © Schoongezich.co.za - Alle regte behou

Ontwerp deur Lasting Impressions